Map
Reviews (1)
Pakkasby

swak diens deur nuwe staff by Mimosa apteek
Ek was voorheen n klient by Madeliefie apteek in Dorandia Pretoria. Weens die swak diens wat ek daar ontvang het, het ek oorgeskuif na Mimosa apteek waar ek uitsyekende diens ontvang het. Nou, vir een of ander onverklaabare rede, het die klomp vam Madeliefie daar oorgeneem en ontvang ek weer presies dieselfde swak diens as by Madeliefie.
Ek het die 30ste Junie gegaan om my kroniese medikasie te ontvang. Hulle het nie die insulien (optisulin cartraige) in stock gehad nie en sou dit aflewer. Nou n week en n half later nog steeds niks afgelewer nie . My insulin het nou twee dae gelede klaar geraak en ek sit sonder dit. Ek het hulle vanoggend geskakel maar lyk of niemand weet wat aangaan nie. Ek dink my ondersteuning van Arrie Nel apteek groep het nou tot n einde gekom.
Baie ontevrede
Andre van Rensburg